| Modulekode | OPG 804 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die opvoedkundige sielkundige as konsultant en fasiliteerder binne ‘n multi-kulturele raamwerk; onderliggende teorie en benadering tot opvoedkundige sielkundige assessering en intervensie. Forensiese dimensie. Die onderliggende beginsels van kinderpsigoterapie. Die opvoedkundige sielkundige as persoon. Verskillende assesserings- en terapeutiese benaderings en die gefundeerde gebruik daarvan by kinders met emosionele en gedragsprobleme. ‘n Repertoire van assesserings- en terapeutiese tegnieke vir gebruik tydens assessering van en terapie met kinders. Beginsels vir die beplanning en implementering van terapie met kinders en andragogiese intervensie met ouers. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App